Shuudifonya se kierankies braai
Een van die twee mans wat onlangs by die Fishrot-skandaal betrek is, het stotterend deur 'n ondervragingsessie gespook.
Jemima Beukes – Gedurende 'n ondervraging deur die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het mnr. Otneel Shuudifonya stotterend vrae beantwoord oor N$13 miljoen wat sy maatskappye moontli
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie