Sewedae-oorsig: Nuwe gevalle van Covid-19 styg skerp
Sewedae-oorsig: Nuwe gevalle van Covid-19 styg skerp

Sewedae-oorsig: Nuwe gevalle van Covid-19 styg skerp

Dani Booysen
Teen Donderdag het die daaglikse gemiddeld vir nuwe gevalle van Covid-19 in Namibië opnuut tot 200 gestyg.
Sewe dae tevore was die syfer 128.
Dit volg nadat gesondheidsowerhede die afgelope drie dae elke dag meer as 210 nuwe gevalle bevestig het.
Windhoek se daaglikse gemiddeld is die hoogste sedert die tweede golf van die pandemie.
Sedert die tweede golf was die land se daaglikse gemiddeld net op nege dae tevore 200 of meer. Dit was op 1 April en vanaf 18 tot 25 Februarie.
Die geel syfers op ons kaart wys daaglikse gemiddeldes in distrikte waar nou vyf of meer nuwe gevalle per dag aangeteken word.
Veertien van die land se 35 gesondheidsdistrikte val in die kategorie en daar is ‘n toename in al hierdie distrikte. (Die daaglikse gemiddeld soos teen verlede Donderdag word in hakies op die kaart vertoon.)
In 29 distrikte word meer gevalle aangemeld. Net vier distrikte toon afnames terwyl die daaglikse gemiddeld onveranderd in twee is.
Die daaglikse gemiddeld vir distrikte wat nie op die kaart is nie, verskyn verder ondertoe in ons oorsig.


KERWE VERBYGESTEEK
Die Okahandja-distrik het sedert die begin van die pandemie nou meer as 1 000 gevalle aangeteken.
Met meer as 18 000 gevalle maak die Khomasstreek 36% van die nasionale totaal uit. Erongo se meer as 8 800 gevalle verteenwoordig ‘n verdere 17% van Namibië se kumulatiewe totaal. Meer as die helfte van gevalle kom dus uit die twee streke.
Ander kerwe verbygesteek sedert ons vorige verslag:
Walvisbaai 5 300
Rehoboth 1 700
Lüderitz 1 500
Gobabis 1 100
Grootfontein 800
Eenhana 700
Omuthiya 700
Tsandi 400
Usakos 400


STERFTES
In Mei is dusver 41 sterftes aan Covid-19 toegeskryf teen gemiddeld 3,2 sterftes per dag.
Die koers is laer as die 3,9 sterftes per dag in April.
Meer vroue tel die afgelope weke onder sterftes. Uit die sterftes in Mei was 21 vroue. Uit die totaal was 20 persone 60 jaar of ouer en 11 tussen 50 en 60 jaar oud.
Die lyngrafiek links onder in die aangehegte grafika toon die voorkoms van sterftes sedert die eerste voorval op 8 Julie 2020. Die tydskaal is dieselfde as in die boonste grafiek wat die sewedaegemiddeld van nuwe gevalle vertoon.
Die grootste aantal sterftes wat op een dag bekendgemaak is, was onderskeidelik 13 en 11.
Die meeste sterftes op een dag is nege; op 7 Januarie vanjaar en weer op 3 Februarie, 18 Maart en so onlangs as 27 April.
Tydens die eerste golf was die rekord per dag ses sterftes.
Windhoek se 252 sterftes is die meeste per streek.


INENTINGS
Teen Donderdag het meer as 47 000 mense ‘n eerste dosis entstof ontvang en net meer as 2 700 hul tweede dosis.
Die totale aantal eerste dosisse per streek:
Khomas 15 591
Erongo 5 032
Otjozondjupa 3 843
Kavango-Oos 3 807
Omaheke 2 936
Ohangwena 2 529
Omusati 2 334
Kunene 2 324
Hardap 2 251
Oshana 2 239
//Kharas 1 796
Kavango-Wes 1 169
Oshikoto 1 056
Zambezi 734


TOETSE EN POSITIWITEITSKOERS
Meer as 390 000 individuele toetsmonsters is sedert Maart 2020 verwerk en ‘n verdere 12 000 herhaaltoetse.
Sewe dae tot 12 Mei: 10 060 toetse, gemiddeld 1 437/dag
Herhaaltoetse: 55
Die hoogste positiwiteitskoers was Donderdag se 21% - die hoogste sedert 1 April.
Vorige sewe dae: 9 407 toetse, gemiddeld 1 344/dag
Herhaaltoetse: 33
Hoogste positiwiteitskoers: 13%


GEMIDDELDES PER DISTRIK
Daaglikse gemiddeld van nuwe gevalle per distrik die afgelope sewe dae (vorige sewe dae se gemiddeld in hakies) – net distrikte nie op die kaart nie:
Katima Mulilo 4 (2)
Outjo 4 (2)
Okahandja 3 (1)
Tsumeb 3 (2)
Aranos 2 (1)
Khorixas 2 (0,1)
Okahao 2 (3)
Omaruru 2 (0)
Omuthiya 2 (2)
Onandjokwe 2 (1)
Tsandi 2 (1)
Usakos 2 (1)
Engela 1 (0,3)
Outapi 1 (0,1)
Opuwo 0,4 (0)
Oshikuku 0,4 (0)
Karasburg 0,3 (1)
Nyangana 0,1 (0)
Andara 0 (0)
Nankudu 0 (0,1)
Okongo 0 (0,1)
(Alle gemiddeldes vanaf 0,5 is afgerond.)


GESONDHEIDSWERKERS
Nuwe gevalle afgelope sewe dae: 60 (gemiddeld 9/dag)
Minstens 24 van die gevalle is in Windhoek aangeteken, gevolg deur 7 in die Otjozondjupa-streek en 6 in die Oshakati-distrik. Die lokaliteit van Donderdag se tien nuwe gevalle is nog nie bekendgemaak nie.
Vorige sewedaesiklus: 53 (8/dag)


KWARANTYN
Teen Donderdag was 1 084 persone onder toesig in die staat se amptelike kwarantyngeriewe.
Die getal is die minste sedert 17 Februarie.
Syfers per streek soos op 12 Mei 2021:
Oshikoto 744, Zambezi 167 (reeds 13 dae), //Kharas 144, Kunene 112, Omaheke 96, Hardap 52, Erongo 42, Otjozondjupa 41, Khomas 29, Kavango 8, Ohangwena 0, Omusati 0, Oshana 0


AKTIEWE GEVALLE PER STREEK (13 Mei 2021)
Erongo 221
Hardap 153
Kavango-Oos 35
Kavango-Wes 0
//Kharas 146
Khomas 1 128
Kunene 52
Ohangwena 118
Omaheke 22
Omusati 67
Oshana 146
Oshikoto 63
Otjozondjupa 281
Zambezi 25
Totaal 2 457

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 321.68/OZ UP +0.23% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.55% | Zinc US$ 2 873.10/T UP 2.37% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 897.56/OZ DOWN -0.0051 Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.39 | CNY to NAD 2.63 | USD to NAD 19.08 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.24 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 19.1 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 321.68/OZ UP +0.23% | Copper US$ 4.50/lb UP +1.55% | Zinc US$ 2 873.10/T UP 2.37% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP DOWN -0.004 | Platinum US$ 897.56/OZ DOWN -0.0051