Sewe ryers in King Price se rooi
Sewe ryers in King Price se rooi

Sewe ryers in King Price se rooi

King Price Namibia borg hierdie viermanspan vir die Nedbank Desert Dash bergfietsmarathon wat op 7 en 8 Desember vanaf Windhoek na Swakopmund gery word. Van links staan Pierewiet Wilders, Abrie du Plooy, Albertus Blignaut en Watze Hepkema saam met mnr. Ian de Waal van King Price. Die vier­manspan het elkeen een vorige Dash as lid van 'n span voltooi. Die maatskappy borg ook 'n tweeryer-manspan waarin Braam Vermeulen, Namibiese ryer in die elite-klas en finansiële hoofbeampte van King Price, saam met die Suid-Afrikaner Nichol Jordaan sal meeding. Die King Price-kleure sal ook deur die vrouesoloryer Jana Kruger van Suid-Afrika gedra word. Jordaan en Kruger was in 2017 en 2016 saam die Dash-kampioene as 'n gemengde span van twee. Jordaan het ook heelwat vorige suksesse in die Dash – insluitend sy solo-triomf in 2014; tweede plek in 'n viermanspan (2015) en tweemanwenner in 2013. In Vermeulen se geval is dit sy vyfde Desert Dash as lid van 'n tweemanspan. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!