Sesjarige deur 17-jarige skoolkind verkrag

Volgens die polisie se misdaadverslag is ses mense in twee ongelukke dood, en was kinders weer eens slagoffers van geweld.
Tanja Bause
Tanja Bause



'n Sesjarige meisie is in die ­Oshitosi-nedersetting by Okatope verkrag deur 'n 17-jarige seun wat in graad 5 is.

Hy het die jong preprimêre leerling, wat van die skool af op pad huis toe was, onder 'n boom verkrag.

In 'n ander voorval het die ­driejarige Stefanus Simaneka Vrydag in die Okadhiya-nedersetting by Okatope versmoor. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het hy en 'n tienjarige seun mekaar met sand gegooi. Hy het geval, en die ­verdagte het op hom gaan sit en sand in sy mond gegooi waarna hy versmoor het.

Mnr. Harold Rooi (28) is Maandag om 00:30 in Blok E op Rehoboth met 'n tradisionele mes doodgesteek. Rooi en 'n vriend het verby 'n huis geloop en gehoor hoe die verdagte en sy meisie baklei.

Hy het probeer om die geveg te stop waartydens die verdagte hom met 'n mes in sy nek gesteek het. Rooi het op pad na die hospitaal gesterf. Die 25-jarige verdagte is in hegtenis geneem.

In nóg 'n mesaanval is die 51-jarige mnr. Frankie Aweseb Saterdag glo deur sy neef doodgesteek. Die voorval het om 13:25 in die Kuvukiland- ­informele nedersetting by Tsumeb plaasgevind.

Volgens die polisie het die mans deur Kuvukiland gestap toe 'n ­bakleiery tussen hulle uitgebreek het.

Die verdagte het na bewering 'n mes uitgehaal, sy neef in die bors gesteek en weggehardloop. Aweseb het klippe opgetel en hom daarmee gegooi, waarna hy inmekaargesak en gesterf het. Die verdagte is later in hegtenis geneem.

Saterdagnag is die 31-jarige mnr. Absalom Nghishidibwa met 'n ysterpyp in sy maag geslaan en op die toneel dood. Volgens die polisie was hy en nog 'n man by 'n huis in die ­Tsaraxaibes-nedersetting op ­Otjiwarongo in 'n geveg betrokke.

Die oorledene het uit die huis gehardloop en is deur drie mans buite die huis aangerand. Die verdagtes, onderskeidelik 17, 18 en 23 jaar oud, is in hegtenis geneem.

Die liggaam van 'n onbekende man is Saterdagoggend in die Goreangabdam buite Windhoek gevind. 'n Verbyganger het die lyk Sondag om 08:30 gewaar en die polisie in kennis gestel.

Enige persoon wat 'n familielid vermis, word versoek om met die polisie in verbinding te tree.



Ongelukke

Saterdag was 'n familie in hul dubbelkajuitbakkie onderweg na hul huis in Khorixas toe die bestuurder (23) beheer oor die voertuig verloor het.

Die bakkie het omgeslaan en mnre. Ronaldo Theodetus (20) en Paulus Mushindi (40) is op slag dood.

Mnre. Hansen Goagoseb (25) en Gorden Mushindi (38) het onderweg na die hospitaal beswyk. Sewe ander passasiers is met ligte beserings na die hospitaal geneem.

In 'n ander ongeluk het 'n voertuig met 11 insittendes Sondag om 10:00 in die Otjimbingwe-omgewing 61 ­kilometer buite Karibib omgeslaan nadat die bestuurder beheer verloor het. Mee. Grace Nauises (18) en Monach Xoagus (15) is op slag dood. Die ander passasiers is met ligte tot ernstige beserings in die hospitaal opgeneem.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.79 | EUR to NAD 20.36 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.89 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.14 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1415.13 | USD to ZAR 18.89 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%