Ses sterftes, 32 nuwe gevalle
Ses sterftes, 32 nuwe gevalle
07 April 2021 | Gesondheid
Die Covid-19-verwante sterftes vir die land skuif met ses - vier in Windhoek en twee in Mariental - op tot 548. Vandag is 32 nuwe gevalle aangemeld waarvan 3 leerlinge en 3 gesondheidswerkers is. Die aktiewe gevalle staan op 1 175 waarvan 147 in die hospitaal en 32 in die ICU is. Tot op hede het 43 306 mense herstel, 'n herstelkoers van 96%. Nog 281 mense is teen Covid-19 ingeënt - 180 in Khomas en 101 in Erongo - wat die totaal op 2 375 te staan bring.
Tans is 1 229 mense in kwarantyn en 4 108 kontakte word gemonitor.
Tans is 1 229 mense in kwarantyn en 4 108 kontakte word gemonitor.
Soortgelyk
RMB Song Night vier ’n dekade
2 ure gelede | Kuns en vermaak
Europese Unie verwelkom besending entstowwe van Covax
2 ure gelede | Gesondheid
FlyWestair brei binnelandse vlugte uit
2 ure gelede | Vervoer
Kavango-Oos kry eerste besending Covid-19-entstowwe
4 ure gelede | Gesondheid
Vincia Cloete aangestel as hoof van korporatiewe bestuursinsituut
5 ure gelede | Mense
Floyd-moordverhoor: Skuldig!
6 ure gelede | Internasionaal
Sprinkane nou in 11 streke
15 ure gelede | Landbou
Pensioenaris in haar huis vermoor
15 ure gelede | Misdaad
Miljoene vir vervalste maskers
15 ure gelede | Howe
Kleinadvertensies
