Ses sterf in grubotsing
Ses mense is in ’n kop-teen-kop-botsing vanoggend tussen Okahandja en Windhoek dood. Een van die voertuie het ná die botsing aan die brand geslaan. Na bewering het een van die voertuie vir ’n koedoe uitgeswaai en in die baan van die aankomende voertuig beland.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie