Sentrale Verkrygingsraad se syfers klop glo nie
Sentrale Verkrygingsraad se syfers klop glo nie

Sentrale Verkrygingsraad se syfers klop glo nie

Augetto Graig
Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing (IPPR) is bekommerd oor ’n tekort aan deursigtigheid en toegang tot inligting by die Sentrale Verkrygingsraad van Namibië (CPBN) wat staatsverkrygings betref.
Boonop klop beskikbare syfers glo nie.
Mnr. Frederico Links, ’n navorsingsassistent verbonde aan die IPPR, wys in die instituut se nuutste Procurement Tracker Namibia hoe die syfers nie ooreenstem nie.
Hiervolgens is 81 verkrygings goedgekeur, 104 voorwaardelik goedgekeur, 62 teruggestuur, 19 afgekeur en 29 gekanselleer. Dit is in totaal nie 248 nie, maar 295 verkrygings.
Volgens hom is dié syfer vir die tydperk van April 2018 tot Maart 2019 maar een van verskeie foute op CPBN se webwerf.
“Hoekom word verkeerde inligting aan die publiek verskaf? Dit is eenvoudig verkeerd. Die publiek word bedrieg oor wat eintlik gebeur,” sê hy.


Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!