Sentrale damme swel nog
Ronelle Rademeyer - Namwater se damverslag wat vroe¥r vandag (Maandag) uitgereik is, wys die Swakoppoortdam is 51,2% vol, die Von Bachdam 59% en die Omatakodam 57,3%. Die beteken die drie opgaardamme wat water aan sentraal-Namibië verskaf, is nou gesamentlik tot 55,3% van hul kapasiteit gevul.
Hierdie damme het die afgelope week danksy goeie invloei 9,930 miljoen kubieke meter (Mm3) water bygekry.
Verlede jaar dié tyd was dit gesamentlik maar net 12,9% vol.
Foto: Só het die Swakoppoortdam in 2011 gelyk toe die sluise getrek moes word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie