Seniorpark se water afgesny
'n Ouetehuis in Windhoek het gister deurgeloop onder die munisipaliteit se valbyl-beleid oor agterstallige rekenings.
Maria Eiseb Meer as 150 inwoners van die Seniorpark-ouetehuis in die hoofstad sit sonder water nadat die munisipaliteit gister die toevoer weens opgeloopte skuld afgesny het.Volgen
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie