Seldood op Rehoboth
Denver Kisting – ’n 54-jarige man het vermoedelik Dinsdagmiddag in sy polisiesel op Rehoboth sy eie lewe geneem.
Hoofinspekteur Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, sê die oorledene is mnr. Karel Stumpfe.
Die 54-jarige man was in aanhouding weens beweerde huishoudelike geweld en crimen injuria.
Lees môre die volledige berig in Republikein.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie