Sekretaresse gevonnis omdat sy matrieksertifikaat vervals
Die landdroshof op Otjiwarongo het Ester Hihanguapo, uitvoerende sekretaresse vir korporatiewe dienste by Cenored, tot vier jaar tronkstraf gevonnis omdat sy haar graad 12-sertifikaat vervals het. Twee jaar is opgeskort en sy kan 'n boete van N$16 000 betaal om te vermy dat sy die ander twee jaar agter tralies deurbring.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie