Seisoenale reu00ebnvooruitsig bekendgestel
Seisoenale reu00ebnvooruitsig bekendgestel

Seisoenale reënvooruitsig bekendgestel

Elvira Hattingh
Die Namibiese weerkantoor se Simon Dirkse het pas ‘n seisoenale weervoorspelling uitgereik waarvolgens die groter dele van Namibië normale tot ondernormale reën tussen Oktober en Desember kan verwag.

Vanaf Januarie tot Maart 2019 word ondernormale tot normale reëns voorspel.

Die vooruitskouing volg nadat ENSO-toestande oor die sentrale en oostelike dele van die Stille Oseaan neutraal tydens Augustus gebly het.

Die meeste globale klimaatmodelle voorspel egter dat ‘n swak El Niño tussen September en Desember vanjaar kan ontwikkel en sal voortduur tot Maart volgende jaar, het die weerkantoor gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!