Seisoen word in Erongo geopen
Atletiek
Die Erongostreek Ope atletiekkampioenskap word komende Saterdag by die Vineta sportstadion op Swakopmund aangebied.
Die byeenkoms is die eerste van die seisoen op Atletiek Namibië se program en is oop vir atlete in die ouderdomsgroepe vanaf onder 10 tot senior vlak.
Afgesien van die gasheerklub Swakop Striders word deelname van verskeie klubatlete vanoor die land verwag, met die inskrywings wat vandeesweek reeds 150 oortref het.
Een van die hoogtepunte ter afsluiting van die byeenkoms sal 'n regstreekse uitdaging aan alle middel- en langafstand-hardlopers wees. Die toets word gestel om te kyk wie vir een kilometer die tempo kan volhou waarmee die mans wêreldrekord in die marathon (42 km) vroeër vanjaar opgestel is.
Eliud Kipchoge van Kenia het die Berlyn-marathon in twee ure 1 minuut 39 sekondes voltooi, wat die vorige wêreldbeste met 'n hele 78 sekondes oortref het.
Inskrywings vir die byeenkoms beloop N$20 per atleet wat by Atletiek Namibië geregistreer is, of N$30 vir diegene wat nie aan so 'n klub verbonde is nie.
Om in te skryf, Whatsapp jou naam en van, geboortedatum, ouderdomsgroep en gekose item/s (maksimum drie items) na 081 293 9987 (Hennie Horn) of e-pos na [email protected] (Frank Slabbert).
Die program vir Saterdag:
06:30 10 km wedloop
07:50 Openingseremonie
08:00 1200m meisies en seuns o.12
08:00 hoogspring meisies o.16/17/19 en senior
08:00 gewigstoot meisies o.13/14/15
08:00 spiesgooi seuns o.13/14/15
08:00 verspring seuns o.16/17/19 en senior
09:00 diskusgooi seuns o.12 (1 kg)
09:00 1500m meisies en seuns o.13/14/15
09:00 1500m meisies en seuns o.16/17/19 en senior
09:00 verspring meisies o.16/17/19 en senior
10:00 200m meisies en seuns o.13/14/15
10:00 200m meisies en seuns o.16/17/19 en senior
10:00 gewigstoot meisies o.10/11/12
10:00 verspring seuns o.10/11/12
10:00 diskusgooi seuns o.13/14/15
11:00 spiesgooi meisies o.16/17/19 en senior
11:00 gewigstoot seuns o.13/14/15
11:00 diskusgooi seuns o.16/17/19 en senior
11:00 verspring meisies o.10/11/12
11:00 hoogspring meisies o.13/14/15
12:00 800m meisies en seuns o.11
12:00 800m meisies en seuns o.13/14/15
12:00 800m meisies en seuns o.16/17/19 en senior
12:00 hoogspring seuns o.16/17/19 en senior
13:00 75m hekkies seuns o.12
13:00 70m hekkies meisies o.11 en o.12
13:00 70m hekkies seuns o.11
13:00 hekkies meisies en seuns o.13/14/15
13:00 hekkies meisies en seuns o.16/17/19 en senior
14:00 driesprong seuns o.15/16/17/19 en senior
14:00 diskusgooi meisies o.16/17/19 en senior
14:00 gewigstoot seuns o.16/17/19 en senior
14:00 spiesgooi meisies o.13/14/15
14:00 hoogspring seuns o.10/11/12
14:00 verspring seuns o.13/14/15
15:00 400m meisies en seuns o.14/15
15:00 400m meisies en seuns o.16/17/19 en senior
15:00 gewigstoot seuns o.10/11/12
15:00 hoogspring meisies o.10/11/12
15:00 verspring meisies o.13/14/15
16:00 spiesgooi seuns o.16/17/19 en senior
16:00 diskusgooi meisies o.12/13/14/15
16:00 gewigstoot meisies o.16/17/19 en senior
16:00 hoogspring seuns o.13/14/15
16:00 driesprong meisies o.15/16/17/19 en senior
17:00 80m meisies en seuns o.10
17:00 100m meisies en seuns o.11/12
17:00 100m meisies en seuns o.13/14/15
17:00 100m meisies en seuns o.16/17/19 en senior
17:00 1 km marathon uitdaging (ná die 100m-items)

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie