Seisoen vir rolbal is oop

07 February 2019 | Sport
Die rolbalseisoen het laas naweek met ’n knal afgeskop toe Eros-rolbalklub sy jaarlikse geldinsamelingstoernooi.

Die wenners was Will Esterhuizen, Val Gallagher, Wouter du Plooy en Ian de Kock. Vir De Kock was dit ’n belowende vertoning in net die derde geleentheid waar hy rolbal gespeel het.

Die toernooi is goed bygewoon en die baan was vol met 48 spelers.

Die kompetisie is oor twee rondes gehou, tien na elke kant van die baan. Vir die tweede ronde is die volgorde van elke span se spelers omgeruil, wat vir talle spelers die eerste keer aan ’n nuwe rol blootgestel het. Vir beide die nuwelinge en die ervare spelers was dié formaat groot pret.

• Die nasionale liga se afskopnaweek is op 23 Februarie. Alle klubs in Namibië ding in die liga mee en elkeen sal ’n tuis- en wegwedstryd teen elke ander klub hê.

Van elke klub word verwag om ’n manspan, ’n vrouespan en twee gemengde spanne vir driespel in die veld te stoot. Die Namibiese Rolbalvereniging wens al die spanne voorspoed toe en vertrou dat wedstryde met goeie sportmangees gespeel sal word.

Soortgelyk

 

NSFAF sluit ooreenkoms met Bank Windhoek

5 ure gelede | Onderwys

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) en Bank Windhoek het vandag ʼn ooreenkoms aangegaan vir ʼn nuwe stelsel waardeur geld aan kwalifiserende studente gestuur...

Chinees Dinsdag in hof ná werker se skietdood

5 ure gelede | Misdaad

Die man wat gister na bewering deur sy Chinese werknemer in die Andara-nedersetting doodgeskiet is, is as mnr. Andreas Hausiku (32) geïdentifiseer.Hausiku was ‘n inwoner...

Twintig jaar tronkstraf vir verkragter

6 ure gelede | Howe

‘n 34-jarige man van Otjiwarongo is gister 20 jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n minderjarige. Die dogter was...

Taking charge

17 ure gelede | Mense

Mariselle Stofberg Anthea van Heerden decided to take a leap of faith to start her own company in Windhoek.She is the managing director and...

Moontlike deurbraak

17 ure gelede | Misdaad

Denver KistingDie man wat gisteroggend weens Maandag se bloedbad op Arandis aangekeer is, het glo vir etlike ure geweier om met die polisie saam te...

Só staan sake in die Namibiese huis

17 ure gelede | Regering

Denver KistingPres. Hage Geingob het gistermiddag gesê sy boodskap van “welvaart vir almal” moenie verkeerd verstaan word nie.Volgens hom was die bedoeling nooit om oordaad...

Kabajani blossoms at GIPF

17 ure gelede | Mense

Michelline Nawatises Annette Likeleli Kabajani is a holder of a bachelor’s degree from the University of Namibia (Unam). She has also attained several management and...

Baking a name for herself!

17 ure gelede | Mense

Ester Kamati At the age of 28, Alma Tangi Nakanduungileh is climbing the entrepreneurial ladder and adding sweetness to her clients’ lives. A qualified...

A passion to unlock potential

17 ure gelede | Mense

Ester KamatiJustina Mulokoshi is a chartered accountant (CA) at PwC who has big dreams and is constantly on the lookout for new ways to improve...