Schutte laat ritme maklik lyk
Schutte laat ritme maklik lyk

Schutte laat ritme maklik lyk

Ritmiese gimnastiek
Nege gimnaste van Windhoek se Ritmiese Gimnastiekklub (WRGK) het groot spore in 2018 getrap.

Veral Shayna Schutte het op junior nasionale vlak gepresteer en ‘n spesiale toekenning vir haar deelname in Egipte aan die Afrika-kampioenskappe ontvang. Schutte het teen 24 deelnemers uit nege lande meegeding en twaalfde geëindig.

Behalwe vir Schutte se prestasie het vyf van Wietsa Snyman se gimnaste op nasionale vlak gewen, terwyl drie klubtrofees verower het.

Jana Risser (vlak 1), Kristi Burmeister-Nel (vlak 3) en Miya Oosthuizen (vlak 8 tot 10) het almal klubtrofees verower. Die nasionale wenners is Danell Pesch (vlak 2), Ndapewa Ekanjo (vlak 4), Uno Kaurimuje (vlak 5), Jameela Mupia (vlak 6), Madison Rust (vlak 7), en Shayna Schutte (juniorvlak, 12-14-jaar), nasionale wenner en twaalfde algeheel by die Afrika-kampioenskappe in Egipte.

Die WRGK aanvaar tans aansoeke vir 2019 vir vier- en vyfjariges (Pretgim), asook vir ses- tot negejariges (vlak 1). Belangstellendes kan Wietsa Snyman by 081 127 7909 skakel.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas | Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion English Championship: Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!