Satellietbeeld wys stof oor Namib
‘n Stofgeval wat op 17 Julie by Walvisbaai deur ’n satelliet van die Europese organisasie vir die gebruik van weerkundige satelliete waargeneem is, was só erg dat mense dit met die Bybelse plae vergelyk het.
Dr. Thulwaneng Mashifane, ’n na-doktorale genoot verbonde aan die Egagasini-nodus van die Suid-Afrikanse omgewings- waarnemingsnetwerk (SAEON), skryf in hul onlangse aanlyn nuusbrief dat meer as vyf erge windverwante gebeurtenisse sedert Junie aan die kuslyn van Namibië en Suid-Afrika voorgekom het.
Op dié satellietbeeld kan gesien word hoe stof van Namibië af oor die see waai.
Foto Lauren Dauphin, Nasa.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie