Sakevertroue ondermyn
President Jacob Zuma se jongste kabinetskommeling is nie goed vir sakevertroue nie en dit ondermyn vooruitsigte vir ekonomiese groei, sê Business Unity South Africa.
Business Unity South Africa (Busa) sê Zuma het Dinsdag sy kabinet geskommel vir die tweede keer in minder as sewe maande en vir die elfde keer sedert hy agt jaar gelede as preside
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie