Sakevertroue dryf groei
Sakevertroue dryf groei

Sakevertroue dryf groei

Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Sakevertroue is die enjinkamer van die ekonomie.

Daarsonder kan ekonomiese groei en ontwikkeling nie plaasvind nie, want dit lei gewoonlik tot ’n afname in beleggings.

Die Ekonomiese Beleidsnavorsingsvereniging (EPRA) se onlangse sakevertroue-opname onder sowat 600 ondernemings behoort die regering slapelose nagte te gee.

Sowat ’n derde van besighede het die afgelope twee boekjare geen beleggings in hul ondernemings gemaak nie. Slegs 11,6% het wesenlik in hul besighede belê en 19,44% sê hulle het beleggings wesenlik verminder.

Verder moes 39,44% van die respondente hul arbeidsmag verklein.

Die opname is gedoen om plaaslike besighede se kommer oor die regering se onlangse populisitiese beleide soos die Nuwe Wetsontwerp vir Gelyke Ekonomiese Bemagtiging (NEEEB) te ondersoek.

Hoewel die regering se uitsprake hieroor en die konsultasies vir die formulering van hierdie nuwe wetgewing saamgeval het met die resessie en die bleek ekonomiese vooruitsigte, wys die opname op ’n moedeloosheid en belangeloosheid in die sakegemeenskap.

Ironies genoeg het hierdie negatiewe sakeklimaat juis die teenoorgestelde uitwerking op die ekonomie as wat die beleidsmakers hoop om met die nuwe wetgewing te bewerkstellig. Dit is naamlik dat ekonomiese bemagtiging op ’n breër, meer gelyke grondslag geskied en mense uit armoede gelig word.

Niemand baat wanneer diegene in die enjinkamer hul hande in die lug gooi en sê nou dryf ons nie verder hierdie ekonomie nie.

Dit is net die regering wat sake kan omkeer.

Kyk die feite in die oë en herwin ons sakegemeenskap se vertroue.



The Telegraph, 15 May 2019

Child abuse inquiry must apply proper scrutiny

The Independent Inquiry into Child Sexual Abuse set up five years by Theresa May when she was Home Secretary is holding its second session of substantive hearings.

The latest will examine whether the internet companies themselves have responded adequately to the exploitation of social media by those who prey on children.

However, what was supposed to be a transparent process designed to learn lessons and expose cover-ups has become shrouded in secrecy. Facebook, Google, Apple, BT and Microsoft are being allowed to give evidence in camera because of the “sensitive nature” of the evidence.

If there is to be an inquiry of this sort it is ridiculous to hold sessions behind closed doors. While the identities of victims should be covered by restriction orders, why should the internet behemoths not explain themselves in public.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!