Saak van bedrog teen gesondheidsbeamptes laat vaar

09 May 2019 | Gesondheid
‘n Saak van bedrog teen 15 gesondheidsbeamptes van die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) en waarby N$8,2 miljoen betrek word, is voorwaardelik hangend polisieondersoeke teruggetrek.
Die 15 beamptes was uit op borgtog en sluit van verpleegsters, skoonmakers, ambulansbestuurders, rekenmeesters en ‘n staatstandarts in. Die Polisie se eenheid vir ernstige misdade het in Mei 2014 ‘n saak van bedrog by die kantoor van die direkteur van gesondheid in die Otjozondjupastreek geopen.
Volgens die polisie se woordvoerder vir die streek, insp. Maureen Mbeha is die saak “gekompliseerd” en het die polisie genoeg tyd nodig om sy ondersoeke te voltooi. - Nampa

Soortgelyk

 

Etosha Sondagmiddag deur aardbewing geskud

42 minute gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer - ’n Aardbewing van 4,7 op die Richterskaal het Sondag om 16:42 in die Etosha nasionale park voorgekom.Me. Gloria Simubali, adjunk uitvoerende direkteur...

Is groot Beethoven-feesjaar van die baan?

44 minute gelede | Kuns en vermaak

Groot feesvierings is wêreldwyd en veral in Duitsland en Oostenryk beplan ter herdenking van die komponis Ludwig van Beethoven se 250ste geboortejaar. Elretha Britz van...

Naam bekend van Namibiër wat in Engeland aan Covid-19...

1 uur gelede | Gesondheid

Ronelle Rademeyer - Die Namibiër wat Saterdag in Nottingham, Engeland, aan die coronavirussiekte (Covid-19) dood is, se naam is bekend gemaak.Hy is die 56-jarige mnr....

Paspoorte: Lorriedrywers kry voorkeur

1 uur gelede | Regering

Denver Kisting – Die ministerie van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit het by monde van sy woordvoerder, mnr. Sakeus Kadhikwa, ontken hulle reik tans...

Meer as 3 000 vir Covid-19 getoets

2 ure gelede | Gesondheid

Die adjunkminister van gesondheid en maatskaplike dienste me. Esther Muinjangue sê 3 186 weefselmonsters is tot op hede vir Covid-19 getoets. Namibië het tans 21...

Moody's-klap voor begroting

13 ure gelede | Regering

Jo-Maré Duddy – Op die vooraand van finansminister Iipumbu Shiimi se debuutbegroting sit die regering nie net kniediep in die rommel nie, maar verskraal sy...

Man voor hof ná 'hardhandigheid'

13 ure gelede | Misdaad

Denver Kisting – 'n Inwoner van Groot Aub, mnr. Richard Davids, wat aanvoer 'n beampte van die stadspolisie het hom verlede week aangerand, is Vrydag...

Weer, Dinsdag 26 Mei 2020

13 ure gelede | Weer

WEERWAAK: Koue tot baie koue toestande word in die Suide, die Weste en oor die Khomas- en Omahekestreek verwag. Tref voorsorg.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en koud...

Afrika saam teen Covid-19

13 ure gelede | Regering

Augetto Graig – Op Afrika-dag 2020 is die tema gesondheidsveiligheid in die konteks van die coronavirus, sê die adjunkpremier en minister van internasionale betrekkinge en...