• Tuisblad
  • Afrika
  • SA vliegramp: Vlugingenieur sterf, vlieënier kritiek
SA vliegramp: Vlugingenieur sterf, vlieu00ebnier kritiek
SA vliegramp: Vlugingenieur sterf, vlieu00ebnier kritiek

SA vliegramp: Vlugingenieur sterf, vlieënier kritiek

Videomateriaal wat by die lughawe geneem is, wys ’n donker rookstreep agter die ‘groterige vliegtuig’ terwyl dit opstyg.
Netwerk24 het betroubaar verneem dat dit die vlugingenieur, Christo Barnard, is wat Dinsdag dood is in die Wonderboom-vliegramp. Hy was glo 54 jaar oud.

Die vlieënier se naam is nog onbekend maar hy is in ’n kritieke toestand in die hospitaal.

Die vliegtuig waarin hulle was het Dinsdagmiddag laat op ’n oop stuk veld van ’n sakeperseel by die Molotopad neergestort nadat ’n gedeelte daarvan glo vlamgevat het.

Kabelo Ledwaba, ’n woordvoerder van die Burgerlike Lugvaartowerheid (BLO), kon gisteroggend nog nie veel meer besonderhede oor die ongeluk bekend maak nie. Hy sê hulle ondersoekspan was reeds vroeg op die toneel om met hul ondersoek te begin.

Volgens Ledwaba sal nog inligting deur die loop van die dag bekend gemaak word.

Jana Marx berig vir Netwerk24 uit Nederland dat die vliegtuig wat Dinsdagaand in Pretoria neergestort het, op pad was na Aviodrome, lugvaartpretpark in Amsterdam.

OP PAD NA AMSTERDAM

Aviodrome het gister in ’n verklaring gesê dié Convair 340, “’n besondere vliegtuig”, het neergestort, terwyl dit besig was om op te styg vir ’n toetsvlug voor die lang vlug na Amsterdam.

Lisette Kars, woordvoerder van Aviodrome, het aan Netwerk24 gesê die park probeer nog uitvind wie almal op die vliegtuig was.

“Ons skakel nog met die plaaslike owerhede in Suid-Afrika om die besonderhede van passasiers te kry. Ons het tot dusver nog net kontak met die Aviodrome-personeel gehad, wat ook op die vliegtuig was, maar dis nou ons eerste prioriteit om uit te vind wie nog daar was. Die personeel is darem nou almal uit die hospitaal.”

Sy bevestig dat Serena van Kammen, bestuurder van Aviodrome, reeds op die vliegtuig op pad na Suid-Afrika is om betrokkenes by te staan. Volgens Kars het hulle nog geen verdere inligting nie.

Videomateriaal wat by die lughawe geneem is, wys ’n donker rookstreep agter die “groterige vliegtuig” terwyl dit opstyg. Die vliegtuig het glo in ’n stadium omgedraai om weer na die aanloopbaan terug te vlieg, maar het onderweg daarheen neergestort.

Gert Botha, wat naby die lughawe bly, het Woensdag gesê hy was nog op pad om iemand te probeer bel oor die rook wat by die linker enjin uitkom toe hy die slag gehoor het. “Ek het gedink hulle is dalk net besig met ’n oefenlopie en sou omgedraai het,” sê Botha.

Volgens Pieterse, woordvoerder van Tshawane-nooddienste, was daar 19 mense aan boord. Hy het Dinsdagaand op die toneel bevestig dat een persoon dood is en 18 beseer is. Die twee mense wat in die fabriek was is ook beseer in die voorval.

Teen Woensdag het nooddienstepersoneel nog nie die toestand van die ander beseerdes bekend gemaak nie.

Minstens drie helikopters het pasiënte wat in ’n kritieke toestand is, van die toneel na die hospitaal gebring.

Volgens inligting is die vliegtuig onlangs deur ’n Nederlander oorgekoop. Dit was die eerste vlug deur die nuwe eienaars. Al die passasiers was glo van Australië afkomstig. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.14 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.14 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 313.25/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.96% | Zinc US$ 2 828.60/T UP 0.95% | Brent Crude Oil US$ 88.05/BBP DOWN -0.0032 | Platinum US$ 912.25/OZ UP +0.26% Sport results: Premier League: Arsenal 5 vs 0 Chelsea | Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce European Championships Qualifying: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United English Championship: Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday Weather: Katima Mulilo: 14° | 35° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 16° | 36° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 15° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:35, High tide: 03:35, Low Tide: 21:39, High tide: 15:58 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:33, Low Tide: 21:37, High tide: 15:56 Walvis Bay: 15° | 24° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:33, High tide: 03:32, Low Tide: 21:37, High tide: 15:55 Rehoboth: 15° | 32° Mariental: 19° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 19° | 33° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 12° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 14° | 27° Mbabane: 14° | 24° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 24° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 30° Cape Town: 16° | 20° Durban: 20° | 23° Johannesburg: 18° | 28° Dar es Salaam: 24° | 26° Lusaka: 17° | 29° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.73 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.14 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.83 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1251.05 | USD to ZAR 19.14 | USD to ZMW 26.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74010.81 Up +0.62% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1522.16 Down -0.31% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13246.66 Down -0.42% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26777.05 Down -4.86% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9132.5 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 313.25/OZ DOWN -0.0043 | Copper US$ 4.45/lb UP +0.96% | Zinc US$ 2 828.60/T UP 0.95% | Brent Crude Oil US$ 88.05/BBP DOWN -0.0032 | Platinum US$ 912.25/OZ UP +0.26%