SA praat met Zimbabwe oor moontlike hulp
Reuters het berig pres. Cyril Ramaphosa het kort ná sy aankoms vir die beraad van die Wêreld- Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, gevra die sanksies teen Zimbabwe moet opgehef word.
Sarel van der Walt Suid-Afrika se strategie oor die huidige situasie in Zimbabwe is om kommunikasie met sy noordelike buurland oop te hou en uit te vind hoe hy dié land kan help,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie