SA kernkragkundiges in aanvraag
Baie van die Kernenergiekorporasie van Suid-Afrika (Necsa) se kundige mense het al afgetree, maar hul kundigheid is steeds beskikbaar.
Francois WilliamsSuid-Afrika het van sy kernkragkundigheid verloor nadat die korrelbedkernreaktorprojek (PBMR) in 2010 gestaak is en oudpres. Jacob Zuma se troetelprojek vir nuwe
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie