SA gesant besoek pres. Geingob
Me. Maite Nkoana-Mashabane, spesiale gesant van die Suid-Afrikaanse president, mnr. Jacob Zuma, het vandeesweek 'n welwillendheidsbesoek aan pres. Hage Geingob by Staatshuis gebring. Nkoana-Mashabane is Suid-Afrika se minister van internasionale betrekkinge en samewerking. Foto Verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie