• Tuisblad
  • Afrika
  • SA familie is klaar met Isis – nou wil hulle huis toe
SA familie is klaar met Isis u2013 nou wil hulle huis toe
SA familie is klaar met Isis u2013 nou wil hulle huis toe

SA familie is klaar met Isis – nou wil hulle huis toe

Integrasie van terug­kerendes sal in samewerking met Moslem-­owerhede in die land moet geskied, sê 'n kenner.
Erika Gibson



'n Suid-Afrikaanse familie van sewe sit in vrees in 'n vlugtelingekamp in Jordanië vasgekeer. Hulle hoop Suid-Afrika sal hulle terugneem nadat hulle hulle vroeër by die terreurgroep Isis in Irak aangesluit het, het Cage, 'n drukgroep vir die regte van aangehoudenes, die afgelope week gesê.

Dié familie, en ander wat nou spyt is oor hul besluit om die land te verlaat, kan die Suid-Afrikaanse regering in 'n netelige posisie plaas.

Maar Saad Kindeel, die Irakse ambassadeur in Suid-Afrika, sê die regering moet bitter versigtig wees voordat hy sulke Isis-vegters toelaat om terug te keer.

Burgers van sowat 100 lande wat hulle by Isis aangesluit het, probeer nou na hul eie lande terugkeer nadat Irakse regeringsmagte Isis in Junie in Mosoel verslaan het. Nou maak die Irakiërs jag op vlugtende terroriste.

Die departement van internasionale betrekkinge en samewerking het vroeër gesê Kindeel het geen mandaat om vir die Suid-­Afrikaanse regering opdrag te gee oor hoe hy met sy burgers moet handel nie. Maar Kindeel sê hy is bekommerd oor veiligheidskwessies weens die vloei van terroriste tussen Irak en Suid-Afrika.



Bewyse

Alwyn Griebenow, 'n prokureur wat 'n groep Suid-Afrikaners verteenwoordig het wat in 2004 'n staatsgreep in Ekwatoriaal-Guinee wou gaan uitvoer, meen Isis-lede sal moeilik in Suid-Afrika vervolg kan word. “Daar sal heel waarskynlik nié teen hulle opgetree kan word nie, want daar sal nie genoegsame bewyse wees dat hulle wel aan gevegte deelgeneem het nie. Die intelligensiedienste sal sekerlik 'n oog oor hulle hou, maar dis omtrent al.”

Karen Jayes van Cage wil weens hul “weerlose situasie” nie die familie van sewe se identiteit bekend maak nie, maar dit is bekend dat die sewe 'n baba insluit.

Verlede jaar het die Moosagie-­egpaar van Port Elizabeth die Suid-Afrikaanse ambassade in Turkye om hulp genader nadat een van hul seuns in 'n skietgeveg tussen Isis en Irakse regeringsmagte gewond is.

Voordat hy gewond is, het dié seun, Muhammad Eesa, in die sosiale media gespog dat hy ongelowiges (infidels) onthoof het.

Volgens Jayes moet die Suid-­Afrikaanse veiligheidsowerheid versoeke om terug te keer objektief oorweeg en gemeenskappe aanmoedig om die terugkerendes toe te laat om 'n vreedsame lewe hier te lei.

Dr. Ahmed Haroon Jazbhay van Media Review Network, 'n Moslem-drukgroep, sê dit is hartseer dat soveel mense deur Isis se propaganda om die bos gelei is. In die meeste gevalle is hulle wreed deur die werklikheid ontnugter. “Daar is wel van hulle wat in die geheel geradikaliseer is, maar ander het die lig gesien. Hulle begryp dat hulle verkeerd was.”

Volgens hom sal die integrasie van die terugkerendes in samewerking met Moslem-owerhede in die land moet geskied. “Verwerping kan tot verdere radikalisering lei,” het Jazbhay gesê. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.73/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.13% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.35/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 938.26/OZ DOWN -0.0018 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.15 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 379.73/OZ UP +0.50% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.13% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.35/BBP DOWN -0.0041 | Platinum US$ 938.26/OZ DOWN -0.0018