SA boere se vertroue verbeter, maar nie genoeg
SA boere se vertroue verbeter, maar nie genoeg

SA boere se vertroue verbeter, maar nie genoeg

Die effense verbetering in sakevertroue onder Suid-Afrikaanse landbouers, is te gering om oor fees te vier.
William Horne - Ná die swakste kwartaal sedert einde 2009 het die indeks van sakevertroue vir die landbou met vier punte tot 46 gestyg, danksy verbeterde uitvoer en bedryfsinkomste.

Trekkerverkope in Suid-Afrika het die afgelope maande beduidend verbeter.

Dit is luidens die jongste verslag van Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK) se indeks oor sakevertroue in die landbousektor wat saamgestel word uit data wat in Maart landwyd oor alle landboubedrywe heen ingesamel is.

Die eerste kwartaal van 2019 het wel verbeterings in kern-subafdelings van die indeks gewys, maar mnr. Wandile Sihlobo, Agbiz se navorsingshoof, waarsku dat dit “geensins rede vir feesvier is nie”.

“Die algehele verbetering in sentiment in die eerste kwartaal van 2019 is ’n welkome verwikkeling, maar die vlakke van vertroue in die landbousektor krimp steeds en is op vlakke onder die neutrale vlak van 50 punte,” sê Sihlobo in ’n verslag wat verlede Maandag uitgereik is.

“Die bietjie optimisme is hoofsaaklik in tuinbou-, veebedryf- en landbouchemiese verwante besighede gesentreer, terwyl ander subsektore wanhoop uitgespreek het oor die verwagting van ’n swak oes weens wisselvallige reënval vroeër vanjaar.

“Daarbenewens handel die bykomende kommentaar van die meeste respondente steeds oor die onderwerp van grondhervorming.”

Die verslag wys dat die subafdelings waar vooruitgang gemaak is, hoewel dit belangrik is, nie dui op sistemiese en langtermyn-verandering in die sentiment van boere nie.

Die afdelings wat hoofsaaklik tot die styging van vier punte in die indeks bygedra het, is:

Uitvoervolumes: Hierdie subindeks het met ’n beduidende 19 punte tot 56 in die eerste kwartaal van 2019 versterk. Die hoofaandrywers van die verbetering het uit die hortologie- en veeboerdery-sektore gekom. Agbiz verduidelik dat veral die onlangse aankondiging uit die sitrusbedryf dat hul uitvoer ’n rekord van 137 miljoen kratte dié seisoen gaan bereik, ’n groot impak op die toename in sakevertroue met uitvoer gehad het.

Omset: Dié subindeks het met 13 punte tot 61 verbeter, wat ook gepaardgegaan het met ’n verbetering van nege punte tot 46 in die bedryfsinkomste-subindeks. Hierdie optimisme spruit grotendeels uit agribesigheid in die hortologie-, veeboerdery-, landbouchemikalieë- en wyn-onderafdelings. Agbiz noem ook dat ’n onlangse verbetering in termynkontrakte vir oeste ’n goeie uitwerking op dié subindekse gehad het.

Kapitaalbeleggings: Hierdie subindeks het met vier punte tot 62 verbeter. Dit word toegeskryf aan veral stewige aankope van landboumasjinerie, soos trekkers. Agbiz noem dat dié verkope steeds gegrond is op die reeds sterker verkoopsyfers van die vierde kwartaal van 2018 wat wys dat trekkerverkope met 4% op ’n jaargrondslag tot 6 680 gestyg het. Maar dié soort roerende bates presteer afsonderlik van die meer belangrike, en steeds trae, prestasie van investering in vaste bates in die sektor.

“Terwyl investering in roerende bates soos landboumasjinerie die afgelope paar maande bemoedigend was, is die uitkoms van die deurlopende grondhervormingsproses, soos die president se adviespaneel en die parlementêre oorsigkomitee, onder meer die sleutel tot die bepaling van die pad vorentoe vir vaste investering in Suid-Afrika se landbousektor, en dus vir die langtermyn-groeivooruitsigte en indiensneming in die sektor,” sê Sihlobo. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.19 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.59/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.02% | Zinc US$ 2 822.80/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 941.71/OZ UP +0.18% Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.19 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.59/OZ UP +0.70% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.02% | Zinc US$ 2 822.80/T UP 0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.56/BBP DOWN -0.0017 | Platinum US$ 941.71/OZ UP +0.18%