SA betaal miljoene om lid te wees van organisasies
SA betaal miljoene om lid te wees van organisasies

SA betaal miljoene om lid te wees van organisasies

Luidens Sisulu se parlementêre antwoord het die land vanjaar US$13 miljoen (sowat R186,3 miljoen) betaal om ’n lid van die VN te wees.
Llewellyn Prince - Suid-Afrika het vanjaar gesamentlik meer as R770 miljoen betaal om aan net sewe internasionale organisasies soos die Verenigde Nasies (VN) en die Afrika-unie (AU) te kan behoort.

Die grootste deel, sowat R433,1 miljoen, is deur die departement van internasionale betrekkinge en samewerking (Dirco) vir die land se lidmaatskap aan die AU betaal.

Dié bedrag is ook net vir die ledegelde aan organisasies waarvoor Dirco verantwoordelik is en sluit nie dié in wat ander staatsdepartemente ook jaarliks moet betaal aan internasionale agentskappe, fondse óf programme waarvan hulle lede is nie.

Lindiwe Sisulu, minister van internasionale verhoudinge en samewerking, het die inligting in ’n parlementêre antwoord bekend gemaak wat Dinsdag deur die parlement uitgereik is.

Dit volg nadat Ngwanamakwetle Mashabela, ’n EFF-LP, vroeër in ’n parlementêre vraag by Sisulu wou weet wat Suid-Afrika altesaam betaal aan elke internasionale organisasie waarvan dit ’n lid is.

VOORREGTE EN VOORDELE

Sisulu voer in haar antwoord aan dat om by ’n internasionale organisasie aan te sluit en die voorregte en voordele daarvan te kan geniet, kom met finansiële verpligtinge vir enige land.

Volgens haar is Suid-Afrika tans ’n lid van verskeie internasionale organisasies.

“Dirco is verantwoordelik vir die administrasie van Suid-Afrika se verhoudinge met die groot multilaterale en streeksorganisasies soos die VN, die AU, die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die Statebond.

“Die bedrae wat genoem word, is ’n aanduiding van die berekende lidmaatskapsbydraes wat Suid-Afrika in 2018 moes betaal.

“Ander nasionale departemente is verantwoordelik vir hul ledegelde vir lidmaatskap aan internasionale gespesialiseerde agentskappe, fondse en programme.”

Luidens Sisulu se parlementêre antwoord het die land vanjaar US$13 miljoen (sowat R186,3 miljoen) betaal om ’n lid van die VN te wees.

Ander nasionale departemente is verantwoordelik vir hul ledegelde vir lidmaatskap aan internasionale gespesialiseerde agentskappe, fondse en programme.

Dit sluit volgens haar assessering vir die gereelde begroting, vredesendings en strafregtelike tribunale in.

ONTWIKKELINGSPROGRAM

Dan het die land daarby ook US$504 448 (sowat R7,2 miljoen) betaal om aan die VN se ontwikkelingsprogram te behoort.

Verder is US$30,3 miljoen (sowat R433 miljoen) deur Suid-Afrika betaal om aan die AU te behoort.

’n Verdere US$500 000 (R7,1 miljoen) is betaal om aan die Nuwe Vennootskap vir Afrika se Ontwikkeling (Nepad) te behoort.

Lidmaatskap aan die Afrika-portuurhersieningsmeganisme (APRM) het die land vanjaar sowat US$200 000 (R2,8 miljoen) gekos.

Vir Suid-Afrika se lidmaatskap aan die Afrika-kommissie vir Kernkrag is vanjaar US$162 492 (sowat R2,3 miljoen) opgedok.

Suid-Afrika het ook US$8,4 miljoen (ongeveer R120,8 miljoen) in 2018 betaal om aan die SAOG te kan behoort.

Lidmaatskap aan die Statebond het Suid-Afrika volgens Sisulu £442 138 (sowat R7,9 miljoen) gekos. – Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.31/OZ UP +0.69% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.10% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 939.35/OZ DOWN -0.0007 Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.81 | EUR to NAD 20.41 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.31 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.15 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 384.31/OZ UP +0.69% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.10% | Zinc US$ 2 831.90/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 87.32/BBP DOWN -0.0044 | Platinum US$ 939.35/OZ DOWN -0.0007