SA-beesvleisuitvoere bedreig Namibië nie

'n Gebrek aan die lewering van beeste aan Meatco hou 'n groter gevaar vir plaaslike beesvleis­uitvoere in as Suid-Afrika se sterkgroeiende beesvleis­uitvoermark.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh



Plaaslike kenners is dit eens dat sterk groeiende beesvleisuitvoere deur Suid-Afrika nie ­enige bedreiging vir Namibiese uitvoere ­inhou nie omdat die twee lande ­verskillende markte bedien.

'n Veel groter bedreiging vir die plaas­like beesvleisuitvoermark is die feit dat die nasionale beeskudde al kleiner en jonger raak en Namibië nie in die markvraag vir sy vleis kan voorsien nie.

Paul Strydom, hoofbestuurder van die Vleisraad het aan Die Boer verduidelik die twee lande se fokus verskil as dit by beesvleisuitvoere kom, met ­Namibië wat op hoë-waarde markte soos dié in Noorweë, Europa, asook Suid-Afrika self fokus.

Terselfdertyd fokus die buurland op uitvoermarkte in die Midde-Ooste en nabye Ooste.

“Suid-Afrika se uitvoere het weliswaar beduidend gegroei danksy die wisselkoers-voordeel, wat nou weer effens getaan het.

“Dit het daartoe gelei dat goeie ­pryse vir lewende hawe in beide Suid-­Afrika asook Namibië betaal is,” het Strydom gesê.

STERK GROEI SEDERT 2016

Dít volg nadat Suid-Afrika, 'n netto-uitvoerder van beesvleis – vars én gevries – 'n positiewe handelsbalans van R203 miljoen tussen 2012 en 2016 aangeteken het.

In terme van volumes het mediumtermyntendense 'n skerp toename in Suid-Afrikaanse beesvleisuitvoere van 14 634 ton in 2012 tot 39 135 ton in 2016 getoon. Volgens Wandile Sihlobo, 'n landbou-ekonoom en hoof van die landbousakekamer Agbiz in Suid-Afrika, toon statistiek uitvoere van gevriesde beesvleis het vyf keer vermeerder – van 2 921 ton in 2012 tot 18 067 ton in 2016.

Die uitvoere van vars beesvleis het van 11 714 ton tot 21 068 ton in dieselfde tydperk gegroei, skryf hy op sy webwerf www.wandilesihlobo.com.

Volgens Sihlobo is die grootste markte vir vars beesvleis die nabygeleë eSwatini (Swaziland), Mosambiek en ­Lesotho; asook dié in die ­Midde-Ooste soos Jordanië, Koeweit en die Verenigde Arabiese Emirate.

Markte vir gevriesde vleis sluit in dié in die Verre-Ooste, soos Viëtnam en Hongkong; asook streekmarkte soos Mosambiek, Angola en ­Lesotho en Midde-Oosterse markte, spesifiek Koeweit.

“Die Afrikamarkte, soos genoem, waartoe Suid-Afrika toegang het, is as gevolg van die teenwoordigheid van Suid-Afrikaanse kettinggroepe,” het Strydom gesê.

“Die tonnemaat wat uitgevoer is, is hoofsaaklik te wyte aan die voordele wat voerkraalafronding in terme van konstante volume en deurset inhou – waar Namibië beesvleis natuurlik van die veld af moet produseer.”

GEVAAR LÊ NADER

Jannie Breytenbach, wat in Februa­rie as Meatco se waarnemende ­uitvoerende hoof aangestel is, het gesê Strydom is reg as hy sê die buurland se beesvleisuitvoere hou nie 'n bedreiging vir die plaaslike bedryf in nie.

Volgens Breytenbach is 'n groter bedreiging vir die plaaslike beesvleisuitvoermark die feit dat die nasionale beeskudde al kleiner en jonger raak.

“As 'n bedryf moet ons kyk hoe ons dit strategies gaan aanspreek,” het hy gesê en in grafieke getoon hoe uitvoer-abattoirs se aandeel in die beesmark van 2016 tot 2017 van 29% tot 17% ­verlaag het, terwyl lewende beesuitvoere van 47% tot 65% gegroei het.

Plaaslike abattoirs se aandeel het ook van 23% tot 18% gekrimp.

Breytenbach het verduidelik Namibië het toegang tot bestaande markte soos Noorweë, die Europese asook Suid-Afrikaanse markte, asook tot nuwe markte in Rusland, Amerika en China.

Volgens data oor volumes wat in die 2017-'18-boekjaar deur Meatco ­versprei en verkoop is, is die ­meeste van Meatco se vleis (40,35%) plaaslik verbruik.

Daarnaas het 24,29% na Suid-­Afrika gegaan, 19,93% na Europa en 7,98% na Engeland.

Noorweë het 5,66% van Meatco se vleis gekoop, terwyl Asië 1,8% gekoop het.

“Meatco kan tans nie in die ­huidige markaanvraag vir ons vleis voorsien nie, ons het net té min produkte tot ons beskikking. Tans doen Meatco ook blokverslagting vanuit Windhoek se aanleg.

“Dit beperk Meatco se vermoë om buitelandse valuta vir Namibië te ­verdien,” het hy gesê.

Kommentaar

Republikein 2024-04-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 330.10/OZ DOWN -0.0016 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0115 | Zinc US$ 2 803.00/T DOWN -1.09% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP UP +0.93% | Platinum US$ 911.48/OZ DOWN -0.0103 Sport results: Premier League: Fulham 1 vs 3 Liverpool | Aston Villa 3 vs 1 Bournemouth | Crystal Palace 5 vs 2 West Ham | Everton 2 vs 0 Nottingham Forest | Wolves 0 vs 2 Arsenal | Luton Town 1 vs 5 Brentford | Sheffield United 1 vs 4 Burnley LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca | Real Madrid 3 vs 2 Barcelona | Deportivo Alaves 2 vs 0 Atletico Madrid | Almería 1 vs 2 Villarreal | Getafe 1 vs 1 Real Sociedad | Girona 4 vs 1 Cadiz | Valencia 1 vs 2 Real Betis | Rayo Vallecano 2 vs 1 Osasuna | Celta Vigo 4 vs 1 Las Palmas SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna | Monza 1 vs 2 Atalanta | Salernitana 0 vs 2 Fiorentina | Torino 0 vs 0 Frosinone | Sassuolo 0 vs 3 Lecce | Hellas Verona 1 vs 0 Udinese | Empoli 1 vs 0 Napoli European Championships Qualifying: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion FA Cup: Coventry City 3 vs 3 Manchester United | Manchester City 1 vs 0 Chelsea English Championship: Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United | Blackburn Rovers 1 vs 3 Sheffield Wednesday | Queens Park Rangers 1 vs 0 Preston North End | Norwich City 1 vs 1 Bristol City | Huddersfield Town 0 vs 4 Swansea City | Stoke City 3 vs 0 Plymouth Argyle | Cardiff City 2 vs 1 Southampton | Rotherham United 0 vs 0 Birmingham City | Sunderland 0 vs 1 Millwall FC | Watford 0 vs 0 Hull City | Leicester City 2 vs 1 West Bromwich Albion Weather: Katima Mulilo: 15° | 36° Rundu: 15° | 35° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 18° | 35° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 32° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 15° | 20° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 09:08, High tide: 03:09, Low Tide: 21:13, High tide: 15:31 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:07, Low Tide: 21:11, High tide: 15:29 Walvis Bay: 16° | 25° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:06, High tide: 03:06, Low Tide: 21:11, High tide: 15:28 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 33° Keetmanshoop: 20° | 33° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 20° | 32° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 15° | 27° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 16° | 29° Maputo: 20° | 29° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 19° | 25° Johannesburg: 19° | 29° Dar es Salaam: 23° | 28° Lusaka: 17° | 30° Harare: 15° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.74 | EUR to NAD 20.44 | CNY to NAD 2.64 | USD to NAD 19.11 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.7 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.04 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.88 | USD to EGP 48 | USD to KES 133.98 | USD to NGN 1230 | USD to ZAR 19.11 | USD to ZMW 25.85 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73551.13 Up +0.26% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1526.82 Down -0.34% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13302.28 Down -1.12% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28144.22 Down -1.67% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 330.10/OZ DOWN -0.0016 | Copper US$ 4.41/lb DOWN -0.0115 | Zinc US$ 2 803.00/T DOWN -1.09% | Brent Crude Oil US$ 87.98/BBP UP +0.93% | Platinum US$ 911.48/OZ DOWN -0.0103