Su00f3 kies jy jou troufotograaf
Su00f3 kies jy jou troufotograaf

Só kies jy jou troufotograaf

Wie die troufoto’s gaan neem is een van die belangrikste besluite wat ’n paartjie tydens hul troubeplanning gaan maak. Celinda Groenewald het by die kenners ’n paar wenke gekry.

Wanneer die ja-woord gegee is, al die konfetti gestrooi en troukoek opgeëet is, is foto’s ’n kosbare herinnering aan dié spesiale dag.

Daarom is die besluit oor wie dit gaan neem, iets waaroor ’n mens deeglik moet besin.

Reinhardt en Melanie Nel van AndStory in Johannesburg neem al sedert 2011 wêreldwyd troues af.

Dié paartjie is, nes hul onderneming se naam, passievol om mense se liefdesverhale op kamera vas te vang.

Hoe besluit ’n mens?

Eerstens moet julle aanklank vind by die fotograaf se styl en besluit of dit by jul troue gaan pas.

Julle begroting is ook belangrik en daar is gewoonlik verskillende pakkette om aan kliënte se behoeftes te voldoen, maar fotograwe is meestal bereid om daaroor te gesels.

Dit is ook wys om iemand te kies wat troufotografie voltyds as ’n beroep beoefen en ’n goeie portefeulje van alle aspekte van ’n troue het.

Kyk ook minstens na een volledige troue wat hy afgeneem het, om seker te maak al sy foto’s is goed.

Dit is ook beter om iemand te kies wat minstens nog een professionele fotograaf saambring om foto’s te neem.

Wanneer moet ’n mens bespreek?

Fotograwe word vinnig vol bespreek. Sodra julle dus op ’n datum en plek besluit het, maak ook jul fotograaf vas. Die meeste fotograwe is tussen 6 en 12 maande vooruit bespreek.

Hoe belangrik is dit om voor die troue tyd saam met die troufotograwe deur te bring?

Ontmoet hulle minstens een keer voor die troue. Dit is soos ’n onderhoud om te sien of julle lekker kliek.

Onthou, die fotograaf gaan die meeste van die tyd op die dag saam met julle wees en dit is belangrik om darem oor die weg te kom.

By hierdie ontmoeting kan julle oor alles gesels.

Die fotograaf behoort gewoonlik ook goeie idees te hê om met die beplanning en verloop van die dag te help.

Wat is belangrikste vrae om te vra?

-Gaan daar twee professionele fotograwe of minstens ook ’n assistent by die troue wees?

-Hoeveel ure gaan julle foto’s neem?

-Watter soort kameras en lense gebruik julle?

-Hoe word die foto’s geberg en watter voorsorgmaatreëls is in plek om dit te bewaar?

-Hoeveel troues het julle al afgeneem?

Waarom is dit so duur?

Enige mens met ’n kamera kan foto’s neem, maar dit beteken nie almal kan goeie foto’s neem nie.

Neem in ag dat ’n fotograaf nie net by jou troue is nie, maar ook baie ure voor ’n rekenaarskerm sit om die foto’s mooi af te rond.

Daar word gereken dat ’n fotograaf sowat 50 uur aan ’n troue werk. Dit sluit alles van die ontmoeting, administrasie en troue tot redigering in.

Baie goeie fotograwe het ook gaan studeer en het ondervinding.

Honderde ure word bestee om neigings te volg en hul wins word herbelê in die beste en jongste tegnologie, kameras en lense.

En op die groot dag?

Ontspan en lag – natuurlike foto’s is altyd die mooiste. Probeer van die fotograaf vergeet en fokus daarop om die dag saam met jou geliefdes te geniet. Die fotograaf behoort julle te help ontspan en riglyne te gee om op julle beste te lyk.

Wat is die belangrikste ding om te onthou?

Dit is een van die beste en lekkerste dae van ’n mens se lewe. Al wat jy van die dag gaan oorhou, is die foto’s. Die fotograaf wat jy kies, het dus ’n baie belangrike verantwoordelikheid om elke spesiale oomblik goed vas te vang.- Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.17 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.48/OZ UP +0.74% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.06% | Zinc US$ 2 821.00/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.61/BBP DOWN -0.0011 | Platinum US$ 941.31/OZ UP +0.14% Sport results: Premier League: Chelsea 6 vs 0 Everton LaLiga: Osasuna 0 vs 1 Valencia SerieA: Atalanta 2 vs 2 Hellas Verona | Fiorentina 1 vs 1 Genoa European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Weather: Katima Mulilo: 18° | 34° Rundu: 18° | 33° Eenhana: 20° | 36° Oshakati: 22° | 35° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 18° | 32° Omaruru: 20° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 16° | 24° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 06:51, High tide: 13:03, Low Tide: 18:49, High tide: 01:16 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:01, Low Tide: 18:47, High tide: 01:14 Walvis Bay: 17° | 26° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 06:49, High tide: 13:00, Low Tide: 18:47, High tide: 01:13 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 21° | 35° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 21° | 35° Oranjemund: 15° | 24° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 30° Lubumbashi: 16° | 25° Mbabane: 15° | 26° Maseru: 11° | 24° Antananarivo: 10° | 24° Lilongwe: 17° | 24° Maputo: 19° | 30° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 24° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 15° | 26° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.4 | CNY to NAD 2.65 | USD to NAD 19.17 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.02 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.62 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.2 | USD to AOA 832.83 | USD to BWP 13.77 | USD to EGP 48.28 | USD to KES 132.73 | USD to NGN 1147.53 | USD to ZAR 19.17 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 73271.44 Up +0.38% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1531.99 Up +0.70% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13455.65 Up +0.53% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28332.65 Down -4.5% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.48/OZ UP +0.74% | Copper US$ 4.41/lb UP +2.06% | Zinc US$ 2 821.00/T DOWN -0.03% | Brent Crude Oil US$ 87.61/BBP DOWN -0.0011 | Platinum US$ 941.31/OZ UP +0.14%