Sê ja vir avontuur

01 February 2019 | Kuns en vermaak
In Oktober verlede jaar het die duo Douvoordag, wat bestaan uit Ilse en Jattie de Beer, hul debuutalbum, Die Avontuur, uitgereik.

Dié album was byna onmiddellik nommer een op iTunes. Hul eerste enkelsnit op die album, getiteld “Manifes”, is baie goed deur radiostasies ontvang, en kan steeds gereeld gehoor word, en die musiekvideo pryk al ‘n geruime tyd op kykNET Top20.

Dié paartjie maak positiewe, energieke musiek vol hoop, en het ‘n eie, unieke klank.

Hul tweede enkelsnit, getiteld “Die Avontuur”, sal in die laaste week van Januarie aan radiostasies landswyd uitgereik word, en die musiekvideo vir dié treffende lied sal in Februarie bekend gestel word.

“‘Die Avontuur’ nooi luisteraars om op te hou wag vir ‘n beter lewe en kanse te vat en dinge te doen waaroor hulle nog altyd droom. Om ja te sê vir avontuur, is om ja te sê vir hoop en nee vir berou en vrees – om op jou oudag terug te kyk en te kan sê ek het gelewe. So, klim die berg, koop die vliegtuigkaartjie, vra haar om te trou, begin jou eie besigheid. Die avontuur begin nou!” sê Jattie.

Die Avontuur is verkrygbaar op digitale platforms en is beskikbaar in alle goeie musiekwinkels.

Soortgelyk

 

NSFAF sluit ooreenkoms met Bank Windhoek

1 uur gelede | Onderwys

Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) en Bank Windhoek het vandag ʼn ooreenkoms aangegaan vir ʼn nuwe stelsel waardeur geld aan kwalifiserende studente gestuur...

Chinees Dinsdag in hof ná werker se skietdood

1 uur gelede | Misdaad

Die man wat gister na bewering deur sy Chinese werknemer in die Andara-nedersetting doodgeskiet is, is as mnr. Andreas Hausiku (32) geïdentifiseer.Hausiku was ‘n inwoner...

Twintig jaar tronkstraf vir verkragter

2 ure gelede | Howe

‘n 34-jarige man van Otjiwarongo is gister 20 jaar tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n minderjarige. Die dogter was...

Taking charge

13 ure gelede | Mense

Mariselle Stofberg Anthea van Heerden decided to take a leap of faith to start her own company in Windhoek.She is the managing director and...

Moontlike deurbraak

13 ure gelede | Misdaad

Denver KistingDie man wat gisteroggend weens Maandag se bloedbad op Arandis aangekeer is, het glo vir etlike ure geweier om met die polisie saam te...

Só staan sake in die Namibiese huis

13 ure gelede | Regering

Denver KistingPres. Hage Geingob het gistermiddag gesê sy boodskap van “welvaart vir almal” moenie verkeerd verstaan word nie.Volgens hom was die bedoeling nooit om oordaad...

Kabajani blossoms at GIPF

13 ure gelede | Mense

Michelline Nawatises Annette Likeleli Kabajani is a holder of a bachelor’s degree from the University of Namibia (Unam). She has also attained several management and...

Baking a name for herself!

13 ure gelede | Mense

Ester Kamati At the age of 28, Alma Tangi Nakanduungileh is climbing the entrepreneurial ladder and adding sweetness to her clients’ lives. A qualified...

A passion to unlock potential

13 ure gelede | Mense

Ester KamatiJustina Mulokoshi is a chartered accountant (CA) at PwC who has big dreams and is constantly on the lookout for new ways to improve...