Su00ea en doen is verskillende dinge
Su00ea en doen is verskillende dinge

Sê en doen is verskillende dinge

Dani Booysen
PRO-ERVARING SKRYF:

Dis nie net in Hentiesbaai waar jong ongekwalifiseerde kinders aangestel word om skool te hou nie (SMS'e, Republikein, 13 Februarie 2018).

Die Hardapstreek se onderwysowerheid het onomwonde standpunt ingeneem en weier hardnekkig om ervare, afgetrede onderwysers in onderwysposte aan te stel. Dit teenstrydig met 'n beroep deur die (ironies genoeg Hardap se . . .) minister van onderwys, kuns en kultuur om hierdie onderwysers terug te bring klaskamer toe.

Hulle verkies oënskynlik ongekwalifiseerde en onervare "leerders" om ons kinders te onderrig. Hulle is immers goedkoper om voor te begroot, is glo die redenasie van hulle wat die onderwyspot in dié streek aan die kook moet hou.

Geen wonder Hardap beklee elke jaar die onderste posisie in die uitslae van die nasionale eksamens nie. Gebrek aan kundigheid en leierskap, as jy my vra.

'n Profeet word darem maar nie in sy eie land (streek) geëer nie, of hoe suster Hanse-Imarwa?

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!