Rusland moet help met droogte
Die regering het Rusland vir humanitêre droogtehulp gevra, het die Russiese nuusagentskap Sputnik berig.
‘n Russiese afvaardiging onder leiding van die land se adjunkpremier, mnr. Joeri Troetnef, het Namibië vandeesweek besoek.
‘n Verklaring wat deur sy kantoor uitgereik en waarna Sputnik verwys, sê Rusland sal die versoek so vinnig as moontlik oorweeg.
Luidens die verklaring het Rusland ook tydens die droogte in 2013 met humanitêre hulp van 35 ton gehelp.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie