Rundu-ongeluk: Vier sterf, vyf beseer
Rundu-ongeluk: Vier sterf, vyf beseer

Rundu-ongeluk: Vier sterf, vyf beseer

Francoise Steynberg
Saterdag het vier mense in 'n ongeluk 15 km buite Rundu gesterf en vyf is beseer.

'n Bakkie en 'n vragmotor het gebots nadat die bakkiebestuurder glo beheer oor sy voertuig verloor het en in 'n ander baan inbeweeg het.

Die bakkie het omgeslaan en Pauline Kandjimi, Manyima Dinyando­ en die bestuurder, Festus Tuhethe, het gesterf.

Volgens adj.komm. Willie Bampton van die Kavango-­Oosstreek, is die oorledenes tussen 22 en 31 jaar oud. Die vierde oorledene is nog nie geïdentifiseer nie.

Die vyf beseerdes is tussen die ouderdomme van 24 en 29. Hulle is Lucia Chata, John Tuhethe, Leonard Nkuvi, Andreas Shihungu­ en Elvis Nyumbu.

Die bestuurder van die vragmotor,­ mnr. Lourence Mate, 'n Zambiese burger, het geen beserings ­opgedoen nie.

- Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 0 Preston North End English Championship: Southampton 3 vs 0 Preston North End Katima Mulilo: 17° | 34° Rundu: 17° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 35° Ruacana: 18° | 35° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 19° | 34° Windhoek: 17° | 31° Gobabis: 18° | 31° Henties Bay: 17° | 23° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:25, High tide: 13:40, Low Tide: 19:24, High tide: 01:48 Swakopmund: 16° | 19° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:38, Low Tide: 19:22, High tide: 01:46 Walvis Bay: 19° | 26° Wind speed: 36km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:23, High tide: 13:37, Low Tide: 19:22, High tide: 01:45 Rehoboth: 18° | 31° Mariental: 22° | 33° Keetmanshoop: 23° | 35° Aranos: 20° | 32° Lüderitz: 18° | 34° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 27° | 30° Gaborone: 19° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 15° | 28° Maseru: 11° | 26° Antananarivo: 13° | 25° Lilongwe: 16° | 26° Maputo: 20° | 31° Windhoek: 17° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 18° | 28° Johannesburg: 16° | 28° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 18° | 28° Harare: 15° | 28° #REF! #REF!