Robbe nou sonder rommel
Mnr. Jonathan Morgan van Namibian Dolphin Project het Donderdag saam met mnr. Naudé Dreyer van Ocean Conservation Namibia (OCN) robbe by Pelikaanpunt van plastiek en ander rommel bevry. Hulle het vir sowat vyf ure verstrengelde robbe gesoek en kon uiteindelik ses red. Van die ses was vier klein robbe gewees. Dreyer en sy span is daagliks by Pelikaanpunt om robbe van vislyne, nette en ander plastiek te red. Foto Johnathan Morgan
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie