Riviere swel by die dag
Riviere swel by die dag

Riviere swel by die dag

Tanja Bause
Tanja Bause - Die Kavangorivier is besig om bo die normale vlak vir dié tyd van die jaar te styg ná goeie reën in dié opvangsgebied.

By Nkurenkuru het die rivier sedert 4 Januarie met 17 cm gestyg en by Rundu met 12 cm sedert. By Nkurenkuru is die rivier nou 2,99 m hoog. In Rundu is die rivier 5,33 m hoog in vergelyking met 4,31 m wat dit op dieselfde tyd in 2016 was.

Die Zambezirivier is by Katima Mulilo op 0,78 m gemeet in vergelyking met laas jaar se 1,01 m. Die Oranjerivier het by die Blouputs hidrologiestasie gestyg en staan nou op 0,45 m. Geen metings oor die stand van die rivier is vir die vorige jaar beskikbaar nie. Volgens Namibië se Hidrologiese Dienste was daar op 3 Januarie 'n vloed in die laer Visrivier ná die goeie neerslae van die afgelope week.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!