Rioolprobleme teister Okakarara-staatshospitaal
Rioolprobleme teister Okakarara-staatshospitaal

Rioolprobleme teister Okakarara-staatshospitaal

Henriette Lamprecht
Pasiënte en personeel by die Okakarara-staatshospitaal leef die afgelope drie weke saam met die stank van ’n drein wat oorloop. Buiten die immerteenwoordigende stank moet ook verlief geneem word met van beeste en bokke tot donkies wat op die perseel van die hospitaal wei. Verpleegsters se pleidooie by die senior mediese beampte van die hospitaal om die situasie te beredder, val glo op dowe ore. Die ministerie van werke en vervoer sê op hul beurt hulle het vroeër vanjaar aan die rioolstelsel by die hospitaal gewerk, maar geen nuwe en formele versoek om dit weer te herstel, is tot op hede deur personeel aan die ministerie gerig nie. - Nampa

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!