'Reuseterugslag' sou wetsontwerp nie aanvaar word
'Reuseterugslag' sou wetsontwerp nie aanvaar word

'Reuseterugslag' sou wetsontwerp nie aanvaar word

Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Indien die nuwe wetsontwerp op gesondheidsberoepe nie goedgekeur word nie sal dit die “grootste terugslag” vir gesondheid in Namibië wees.

Die nuwe wet sal die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste (MoHSS) onder meer in staat stel om gesondheidslui volgens sy behoeftes uit te plaas en nie noodwendig volgens die betrokke individu se voorkeur nie.

Voorts sal Namibiese en buitelandse gesondheidslui wat in Namibië wil praktiseer, eers in die openbare sektor diens moet verrig voordat hulle in die private sektor sal kan werk.

Dit sluit diegene uit wat tans by die Raad vir Gesondheidsberoepe in Namibië (HPCNA) geregistreer is.

Volgens die minister, dr. Bernard Haufiku, is die wetsontwerp reeds vir goedkeuring in die parlement ter tafel gelê.

“Ons gaan regtig hard probeer en druk dat die wetsontwerp aanvaar word. Dit sal ons in staat stel om mense te stuur na waar hulle nodig is,” het hy gesê.

Tans is daar geen wet wat gesondheidslui hiertoe verplig nie.

Haufiku het erken die pad tot nou was lank en dat die finalisering en tertafellegging van die wetsontwerp verskeie vertragings ervaar het.

Volgens hom is daar ook groepe wat hewig kapsie teen die nuwe wetsontwerp maak, wat die Aptekersvereniging van Namibië (PSN) insluit.

Van die kommer is dat die implementering en samesmelting van al die rade finansiële implikasies vir die ministerie inhou, wat jare kan voortduur.

Ook voel die aptekers sterk oor die minister se alleenmag oor rade en direksies, met besluite wat geneem kan word sonder om hulle te raadpleeg.

Direksielede word ook deur die minister aangewys en nie verkies nie, terwyl hulle volgens PSN demokraties verkies moet word.

Die wetsontwerp maak voorsiening vir die instel van kategorieë soos openbare diens en onafhanklike praktyk wat die regering in staat stel om die dienste van die nodigste beroepslui tot die beskikking van die kwesbaarste lede van die samelewing te behou.

Dit sal ook verseker slegs dié wat die nodige ondervinding in die openbare sektor opgedoen het, praktiseer uiteindelik onafhanklik.

Volgens Haufiku het hy reeds aanstellingsbriewe vir ’n tussentydse Raad vir Gesondheidsberoepe onderteken totdat die wetsontwerp aanvaar word. Klagtes was dat die HPCNA nie ’n aktiewe mediese raad gehad het nie. Dit het daartoe gelei dat gesondheidslui wat hulp soek in terme van registrasie en aanbevelingsbriewe, nie geholpe kon word nie.

Met verwysing na ’n tekort aan gesondheidspersoneel ten spyte van dokters tot tandartse wat tans nie in diens geneem kan word nie, was ’n tekort aan geld volgens hom die grootste rem.

“Ons het nie die geld om vakante poste te skep om die mense wat ons nodig het, in diens te neem nie.”

Die ministerie is in die proses om saam met die Openbare Dienskommissie en die kantoor van die eerste minister te kies watter goedgekeurde poste onmiddellik oopgemaak kan word vir die aanstelling van leerlingdokters, -verpleegsters, -tandartse en –aptekers.

Haufiku het erken die “proses beweeg” egter nie.

“Ons het personeel nodig, maar ons kan hulle nie help nie omdat die ou struktuur ons daarvan weerhou.”

Die ministeriële herstruktureringsproses en nuwe struktuur geld vir alle poste en is in ooreenstemming met die Wêreldgesondheidsorganisasie (WHO) se aanwyser vir personeel en hul onderskeie werksladings (WISN).

Volgens Haufiku kon die ministerie egter N$3,7 miljoen uit sy nasionale begroting gebruik om 277 poste vir leerlingtandartse te skep waarvan 17 op 1 Julie gevul sal word. Die oorblywende 10 sal volgens hom “hopelik gou volg”.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.23/OZ UP +0.43% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 859.90/T UP 1.9% | Brent Crude Oil US$ 87.94/BBP DOWN -0.0006 | Platinum US$ 904.61/OZ UP +0.27% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.33 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.97 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 326.23/OZ UP +0.43% | Copper US$ 4.51/lb UP +1.59% | Zinc US$ 2 859.90/T UP 1.9% | Brent Crude Oil US$ 87.94/BBP DOWN -0.0006 | Platinum US$ 904.61/OZ UP +0.27%