Resessie wurg Namibië
Nie eers die wêreldwye finansiële krisis van 2008 kon die Namibiese ekonomie vier kwartale ná mekaar in die rooi dompel nie.
Jo-Maré Duddy - Die ekonomie wat in die eerste kwartaal vanjaar sowat N$750 miljoen armer was as in dieselfde drie maande in 2016, het Namibië vir die vierde opeenvolgende kwarta
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie