Reserwebank stuit 'Gupta-maatskappy'
'n Maatskappy wat beweerde bande met die Guptas het, het Reserwebank-regulasies oortree deur vals dokumente aan Mercantile Bank voor te lê.
Homix, wat as 'n sogenaamde posbusmaatskappy sake doen, het probeer om byna R14,5 miljoen na 'n rekening in Hongkong te stuur. 'n “Posbusmaatskappy” word gestig met die doel om
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie