Reëntyd is speeltyd
Wat bring dan nou groter uitbundigheid vir kinders as reëntyd in Namibië, soos dié foto deur 'n leser kostelik demonstreer. Zandria de Scande het die foto van ‘n vrolike kind naby Grootfontein geneem. Intussen het ’n wolkbreuk gistermiddag oor etenstyd vir groot verkeerskopsere in Windhoek se middestad gesorg. Enkele donderstorms word vir vandag voorspel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie