Renosterwesies het melk nodig
Twee renosterkalfies wie se ma's die slagoffers van stropery is, moet tot op 15 maande met spesiale melk gevoed word.
Francoise Steynberg - Die vyf maande oue witrenosterkalfie van 'n gewonde koei wat tydens 'n stropingsgeval Saterdag in Sentraal-Namibië vermis geraak het, is Dinsdagnamiddag gevi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie