Reis wêreld vol van hoofstad af
Die Lufthansa-groep se Eurowings-redery verbind Windhoek drie keer ’n week direk met Frankfurt.
Augetto Graig - Die Lufthansa-lugrederygroep het Woensdag sy nuwe roete tussen Windhoek en Frankfurt bekend gestel. Reisigers kan nou drie keer ’n week op Eurowings se Airbus A33
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie