Rehoboth soek strenger aandklok-monitering teen Covid
Rehoboth soek strenger aandklok-monitering teen Covid

Rehoboth soek strenger aandklok-monitering teen Covid

Ronelle Rademeyer
Die United People's Movement (UPM) het die streeksbevelvoerder van die polisie in die Hardapstreek, komm. Andries van der Byl, gevra vir polisieversterkings op Rehoboth sodat die aandklokreël beter afgedwing kan word.
Mnr. Jan van Wyk, die party se waarnemende president, sê mense steur hulle veral naweke nie aan Covid-regulasies nie. Hy sê die Covid-19-pandemie is besig om ernstige afmetings op dié dorp aan te neem.
"Die UPM doen 'n dringende beroep op alle kerk-, gemeenskaps-, tradisionele en politieke leiers om ons gemeenskappe te maan om gehoor te gee aan die Covid-19-regulasies," sê hy.
Rehoboth het, gemeet oor 'n periode van sewe dae, 33 nuwe gevalle per dag aangeteken. Net Windhoek se 217 is meer, gevolg deur Oshakati met 25, Swakopmund met 24 en Gobabis met 16 nuwe gevalle per dag.

Foto: wikipedia.com/Olga Ernst & HP Baumeler

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!