Rehoboth-skietstilstand opgehef
Gemoedere het gister kalmer op die Hardapdorpie geraak omdat die skietklub weer sy wapens kon optel.
Denver Kisting – Die Windhoekse hoërhof het gister die Namibiese weermag (NDF) tot 16:00 gegee om van die perseel van die Rehoboth-skietklub pad te gee.Dít kom nadat die klub o
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie