Rehoboth koukus oor kaptein
Die gemoedere het gistermiddag hoog geloop in die Hermanus van Wyk-gedenksaal op Rehoboth waar daar beraadslaag oor Rehobothers se toekomstige kaptein. Die vergadering het ten doel gehad om kapsie teen die beweerde onregmatige aanwysing van mnr. Martin Dentlinger as tussentydse kaptein te maak. Môre se Republikein berig volledig hieroor. Foto Denver Kisting
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie