Regter beslis in Swapo-jeugliga se guns
Regter beslis in Swapo-jeugliga se guns

Regter beslis in Swapo-jeugliga se guns

'n Deel van 'n hofaansoek om die besluit van die Swapo-jeugliga om mnr. Mandela Kapere se nominasie as sekretaris omver te werp, is Vrydag van die hand gewys.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw - Regter Shafimana Ueitele het verlede Vrydag die eerste deel van 'n aansoek van twee lede van die Swapo-jeugliga (Spyl) se nasionale uitvoerende komitee (NEC) in die hoërhof in Windhoek afgewys.

In dié deel van die aansoek het mnre. Immanuel Nashinge en Sioni Iikela die hof genader vir 'n interdik om die jeugliga, sy sekretaris en adjunksekretaris, mnr. Veikko Nekundi, te verhinder om enige van die resolusies en besluite te implementeer wat op 'n vergadering van die sentrale komitee van die jeugliga op 13 Mei gehou is.

Dit sluit in die sameroeping van die Spyl-kongres wat later vandeesmaand in die Zambezistreek sal plaasvind. Die applikante het die hof versoek om sodanige interdik onmiddellik in werking te stel, hangende die afhandeling van die hoofaansoek.

Regter Ueitele het Vrydag gesê hy is nog nie gereed met sy volle uitspraak nie en hy sal die redes vir sy uitspraak op 18 Augustus gee.

In die hoofaansoek, wat nog aangehoor moet word, vra Nashinge en Iikela die hof moet verklaar dat die vergadering van 13 Mei in stryd met die Spyl-grondwet is, onwettig is en nie behoorlik saamgestel is nie.

Hulle het die hof verder versoek om alle resolusies en besluite wat by die genoemde vergadering geneem is, ongeldig, onwettig en ongrondwetlik te verklaar en om die nominasie van mnr. Mandela Kapere as sekretaris van die jeugliga in stryd met die Spyl-grondwet te verklaar en dit ter syde te stel.

Hulle voer aan dat hy ouer is as die 35 jaar-ouderdomsperk wat deur die Spyl-grondwet bepaal word.

Die applikante vra ook dat die hof moet verklaar dat Nekundi sy individuele lidmaatskap van die jeugliga moet verloor uit hoofde van artikel 5(a) en 5(c) van die Spyl-grondwet en om enige besluit of aksie deur Nekundi geneem nadat hy 35 jaar oud geword het, van die hand te wys.

Daarbenewens wil die applikante hê die hof moet alle verrigtinge, resolusies en besluite van die 13 Mei-vergadering ter syde stel.

Ten slotte vra die applikante dat die sekretaris en adjunksekretaris van die jeugliga moet verseker dat die vergadering van die sentrale komitee volgens die riglyne van die Spyl-grondwet saamgeroep en gehou word.

Die applikante het aangevoer dat die 13 Mei-vergadering nie deur die NEC belê was nie en gevolglik onwettig was.

Hulle sê verder dat lede van die sentrale komitee uitgesluit was van dié vergadering of verhoed is om dit by te woon.

In 'n eedsverklaring wat Nekundi namens die jeugliga afgelê het, verklaar hy dat die 13 Mei-vergadering wel volgens die riglyne van die Spyl-grondwet saamgeroep is en dat die besluite wat daartydens geneem is, wel geldig is.

Kommentaar

Republikein 2024-04-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.27/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.96% | Zinc US$ 2 872.40/T UP 2.35% | Brent Crude Oil US$ 88.09/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 904.42/OZ UP +0.25% Sport results: Premier League: Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Sevilla 2 vs 1 Mallorca SerieA: AC Milan 1 vs 2 Inter Milan | AS Roma 1 vs 3 Bologna European Championships Qualifying: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United English Championship: Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton | Middlesbrough 3 vs 4 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 15° | 34° Rundu: 15° | 34° Eenhana: 15° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 17° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 15° | 21° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:02, High tide: 04:02, Low Tide: 22:08, High tide: 16:27 Swakopmund: 15° | 16° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 04:00, Low Tide: 22:06, High tide: 16:25 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 35km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:00, High tide: 03:59, Low Tide: 22:06, High tide: 16:24 Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 19° | 32° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 18° | 31° Oranjemund: 14° | 21° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 31° Lubumbashi: 12° | 26° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 14° | 26° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 23° Johannesburg: 18° | 25° Dar es Salaam: 23° | 26° Lusaka: 18° | 29° Harare: 15° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.69 | EUR to NAD 20.35 | CNY to NAD 2.62 | USD to NAD 18.98 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.34 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.72 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.23 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.85 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1277.03 | USD to ZAR 18.98 | USD to ZMW 26.35 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74513.94 Up +0.68% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1545.38 Up +1.53% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13281.24 Up +0.26% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 327.27/OZ UP +0.47% | Copper US$ 4.52/lb UP +1.96% | Zinc US$ 2 872.40/T UP 2.35% | Brent Crude Oil US$ 88.09/BBP UP +0.10% | Platinum US$ 904.42/OZ UP +0.25%