Regeringvoertuig, of nie?
'n Leser het hierdie foto's Kersdag in Etosha geneem. Hy/sy laat weet per WhatsApp: “'n Grn-voertuig waarvan die tweede nommerplate afval. Maar erger nog. Die voorste nommerplaat verskil van die agterste een? Nou wonder ek maar net.”
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie