Regering wil meer openlik kommunikeer
Die regering sal voortaan ook sosiale media inspan om Namibiërs beter op hoogte van sake te hou en inligting meer doeltreffend oor te dra.
Estelle de Bruyn - Onbeperkte toegang tot inligting aan die publiek word in die regering se kommunikasieplan in die voortuitsig gestel. Dit is Dinsdag deur die minister van inligti
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie