Regering su00e1l betaal, belowe Schlettwein
Regering su00e1l betaal, belowe Schlettwein

Regering sál betaal, belowe Schlettwein

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Die regering se rekeninge wat 30 dae en meer agterstallig is, beloop tans net meer as N$1 miljard, maar sál betaal word, het die minister van finansies, mnr. Calle Schlettwein, vanoggend tydens ‘n marathon-nuuskonferensie van twee ure beloof.
Die agterstallige skuld is vir die hele private sektor, nie net die konstruksiebedryf nie.
Betalings word tans geprioritiseer sodat diegene wat die meeste geraak word, eerste hul geld kry. Die res van die agterstallige rekeninge sal in die oorblywende sowat ses maande van die begrotingsjaar vereffen word.
Beperkte kontantvloei is deel van die opgeloopte rekeninge, maar is nie die enigste rede nie, het Schlettwein – wat by tye duidelik omgekrap was – gesê.
Lees die hele storie môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Athletic Club 1 vs 1 Granada SerieA: Cagliari 2 vs 2 Juventus | Genoa 0 vs 1 SS Lazio Katima Mulilo: 16° | 35° Rundu: 16° | 34° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 19° | 35° Tsumeb: 18° | 33° Otjiwarongo: 17° | 31° Omaruru: 17° | 33° Windhoek: 16° | 30° Gobabis: 17° | 31° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:53, High tide: 14:09, Low Tide: 19:53, High tide: 02:00 Swakopmund: 17° | 21° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:07, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Walvis Bay: 19° | 27° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:51, High tide: 14:06, Low Tide: 19:51, High tide: 02:00 Rehoboth: 18° | 32° Mariental: 21° | 34° Keetmanshoop: 23° | 34° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 18° | 31° Ariamsvlei: 23° | 37° Oranjemund: 16° | 27° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 20° | 33° Lubumbashi: 15° | 26° Mbabane: 16° | 30° Maseru: 13° | 27° Antananarivo: 13° | 27° Lilongwe: 15° | 27° Maputo: 19° | 32° Windhoek: 16° | 30° Cape Town: 17° | 26° Durban: 19° | 26° Johannesburg: 18° | 29° Dar es Salaam: 24° | 29° Lusaka: 17° | 28° Harare: 14° | 29° #REF! #REF!