Regering plettervat skolesport

Die staat het hom onbereid verklaar om nasionale skole­spanne se toere landuit op enige geldelike wyse te ondersteun.
Andrew Poolman
Andrew Poolman



'n Moratorium is nie net vir skolesport 'n terugslag nie, maar vir die land se sport in geheel.

Só reageer mnr. Sollie Duiker, nasio­nale koördineerder van die Namibiese Skolesportunie (NSSU), op die ­moratorium vir 'n onbepaalde tyd wat die regering op nasionale sporttoere buite die landsgrense afgekondig het.

Die amptelike regeringsbrief is Maandag by Duiker se kantoor afgelewer, onderteken deur die ministerie van sport, jeug en nasionale diens se uitvoerende direkteur, me. Emma Kantema-Gaomas, waarin die NSSU ingelig word dat “alle sportprogramme buite die begroting” stopgesit word.

Duiker het die koerant verseker dat die wintersporte rugby, netbal en hokkie se tradisionele toere na provinsiale toernooie in Suid-Afrika gedurende Junie en Julie wel voortgaan.

“Ons het busvervoer buite die regering se bronne gereël gekry en die toerkoste word deur ouers en private borge gedra,” sê hy.

Kantema-Gaomas skryf in die ministeriële afkondiging: “Soos u bewus is, word die implementering van ver­skeie sportprogramme deur finan­siële beperkings gekniehalter.

“Op grond van hierdie werklikheid word u hiermee ingelig dat geen geld beskikbaar is vir sportaktiwiteite tot verdere kennisgewing nie. Neem dus kennis dat alle internasionale sportaktiwiteite onder die NSSU tot verdere kennisgewing opgeskort word.

“Om te verseker dat leerders voortgaan om plaaslike aan sportaktiwiteite deel te neem, word die NSSU hiermee aangemoedig om met onmiddellike effek skoleliga-stelsels in streke, kiesafdelings of ander groeperings op die been te bring wat nie betekenisvolle implikasies van vervoerreëlings verg nie.

“Die NSSU word verder aanbeveel om weg te doen met enige stelsel van proewe om nasionale spanne te kies.

“Vir die komende Cossasa-spele behoort die NSSU sy eie borge of alternatiewe finansiering te soek,” lui die brief wat laas Vrydag gedateer en Maandag afgelewer is.

In reaksie het Duiker gesê hy is steeds in gesprekke met die ministe­rie gewikkel, maar die planne is om met deelname aan die Cossasa-­spele in Augustus in Zambië voort te gaan. “Die wegdoen met nasionale proewe is 'n aanbeveling – ons word nie belet nie.”

By laasgenoemde spele word basketbal, vlugbal, tennis, sokker (al vier vir seuns en meisies), rugby en netbal aangebied.

Hy beskou die moratorium as 'n potensiële nasionale sporttragedie op alle vlakke.

“Botswana het dit ook in 2012 gedoen en hulle sport het eers onlangs weer begin herstel. Die gevolge kring uit en doen die hele land se sport vir jare daarna steeds skade aan.”

Duiker het verlede week aan die koerant uitgewys dat hy die ministe­rie nie vir geldelike hulp genader het nie, maar alleenlik met busvervoer. Volgens hom ontvang die NSSU die afgelope maande geen bystand van die regering afgesien van die betaling van salarisse nie.

By 'n nuuskonferensie gister waar die Namibiese Sportkommissie se kommissarisse vir die volgende drie jaar aangekondig is, het mi­nister Erastus Uutoni op 'n vraag vir sy reaksie gesê dat hy hom eers van al die feite in die saak moet vergewis voordat hy 'n mening uitspreek.

Kommentaar

Republikein 2024-03-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.85 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 19° | 36° Rundu: 19° | 29° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 21° | 30° Ruacana: 20° | 33° Tsumeb: 19° | 29° Otjiwarongo: 16° | 29° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 17° | 29° Gobabis: 17° | 30° Henties Bay: 16° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:24, Low Tide: 23:26, High tide: 17:46 Swakopmund: 16° | 17° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:22, Low Tide: 23:24, High tide: 17:44 Walvis Bay: 16° | 22° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:21, Low Tide: 23:24, High tide: 17:43 Rehoboth: 19° | 30° Mariental: 23° | 34° Keetmanshoop: 24° | 35° Aranos: 22° | 33° Lüderitz: 15° | 28° Ariamsvlei: 24° | 35° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 27° | 28° Gaborone: 20° | 32° Lubumbashi: 17° | 26° Mbabane: 16° | 21° Maseru: 11° | 29° Antananarivo: 16° | 27° Lilongwe: 17° | 27° Maputo: 20° | 28° Windhoek: 17° | 29° Cape Town: 17° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 20° | 30° Harare: 16° | 29° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.8 | EUR to NAD 20.37 | CNY to NAD 2.61 | USD to NAD 18.88 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.74 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.77 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 133.85 | USD to AOA 832.63 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1303.34 | USD to ZAR 18.87 | USD to ZMW 25.01 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74536 Up +0.85% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1528.69 Up +0.84% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 12986.94 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27559.35 Down -2.36% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 233.12/OZ UP +1.93% | Copper US$ 3.99/lb UP +0.12% | Zinc US$ 2 455.50/T UP 0% | Brent Crude Oil US$ 87.65/BBP UP +1.46% | Platinum US$ 908.62/OZ UP +1.53%