Reddingsboei van N$40 miljoen vir NWR
Die finansiële hupstoot van altesaam N$75 miljoen aan twee staatsinstellings vorm deel van die halfjaar-hersieningsbegroting.
Francoise Steynberg – Namibia Wildlife Resorts (NWR) het verlede week 'n reddingsboei van N$40 miljoen van die regering ontvang waarvan 'n gedeelte aan die vrywillige skeidingspa
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie